Ander Dienste
As 'n regsfirma bestaande uit prokureurs, aktevervaardigers en notarisse, is ons in staat om kliente met die meeste van hulle regsbehoeftes by te staan. Soms wanneer dit nodig is, sal ons van buitestaanders (met wie se vernuf ons vertroud is) gebruik maak om sekere spesialisdienste te verrig.
U word vriendelik uitgenooi om ons telefonies of per epos te kontak vir 'n gratis kwotasie van enige regsdienste wat u verlang.
Address
2nd Floor Radio House92 Loop Street, Cape Town
Phone/Fax
Phone : 021-424 7004
Fax : 086 668 2798
E-mail us directly on admin@law2ticks.co.za